dcsimg

Bothidae ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Linkeroog botvisse (Bothidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Pleuronectiformes. Daar is twintig genera met 161 spesies wat hoort tot dié familie en vyftien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is uiters plat en normaalweg is beide oë aan die linkerkant van die kop. Dit gebeur ook soms dat die oë aan die regterkant van die kop is. Die dorsale en anale vinne is nie deel van die stertvin nie. Die pektorale vin aan die oogkant is lank. Die familie wissel tussen 10 – 57 cm lank. Die familie lyk normaal by geboorte maar mettertyd, soos die vis ontwikkel, skuif die oog aan die regterkant oor na die linkerkant. Die familie bring die grootste gedeelte van hul lewe op die bodem deur. Hulle rus op die blinde kant wat normaalweg wit is.

Genera

Die volgende genera en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Bothus

Sien ook

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Bothidae: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Linkeroog botvisse (Bothidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Pleuronectiformes. Daar is twintig genera met 161 spesies wat hoort tot dié familie en vyftien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF