Die Madagaskar-lipvis (Macropharyngodon vivienae) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan rondom Madagaskar en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Madagascar wrasse.
Die vis word tot 11 cm lank en vreet klein, bodem ongewerweldes.