dcsimg

Witkeelmossie ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.

 src=
'n Opgestopte witkeelmossie in die Muséum d'histoire naturelle de Genève.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Passer griseus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 5 Julie 2012.
Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Witkeelmossie: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Die Witkeelmossie (Passer griseus) is 'n voël en gelokaliseerd en algemeen om mense se woonplekke. Die voël is beperk tot 'n paar gebiede in die noorde van Suider-Afrika, veral tussen Chobe, Botswana en die Victoria-waterval. Die voël is 16 cm groot en weeg 34 - 43 gram. In Engels staan die voël bekend as die Northern Grey-headed Sparrow.

 src= 'n Opgestopte witkeelmossie in die Muséum d'histoire naturelle de Genève.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF