Die Bruinsylangstertjie (Prinia subflava) is 'n algemene, wydverspreide standvoël in boomveld en digte, welige plantegroei. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Tawny-flanked Prinia.