dcsimg

Tipiese sangers ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

Tipiese sangers (Sylvia) is 'n genus van voëls in die familie van ouwêreldse sangers (Sylviidae) in die orde van sangvoëls (Passeriformes). Tans word 28 spesies onder die genus ingedeel, insluitende vyf spesies wat vroeër onder die genus Parisoma ingedeel is.

Die meeste spesies lewe in bosse en digte struike, sommige spesies kom algemeen in tuine en parke voor. Hulle tjirp meestal luidrugtig, sodat hulle mekaar kan uitken.

Spesies

Die volgende spesies behoort aan die genus:[1]

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Sylvia

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Tipiese sangers: Brief Summary ( Africâner )