dcsimg

Johannesbroodboom ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF

 src=
Ceratonia siliqua

Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.

Trivia

Die woord karaat kom van Karob. Daar is geglo dat die karobsaad (saad van die Johannesbroodboom) altyd dieselfde gewig het, daarom is dié saad jare gelede gebruik om meetskale te kalibreer.[1]

Verwysings

  1. Feiteboek. Helen Lewis. 2011 ISBN 978-1-920268-73-2

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF

Johannesbroodboom: Brief Summary ( Africâner )

fornecido por wikipedia AF
 src= Ceratonia siliqua

Die Johannesbroodboom (Ceratonia siliqua), (Engels: Carob tree of St John's bread) is 'n blomdraende, immergroen struik of boom in die ertjiefamilie, Fabaceae. Dit word wyd aangeplant vir sy eetbare peule en ook as 'n versiering in tuine. Die saadomhulsel is breekbaar en kan as plaasvervanger vir sjokolade gebruik word.

 src=

Ceratonia siliqua, nabyskoot van blomhoof.

 src=

Groen asook ryp karobsade.

 src=

Abaksiale en adaksiale oppervlakke van 'n blaar.

 src=

Ceratonia siliqua se blare.

 src=

Groen vrugtesade, 150 mm in lengte.

 src=

Ryp peule aan 'n boom op Majorka naby Spanje.

 src=

Ryp peule aan 'n boom in Turkye.

 src=

Karobsaad op 'n mens se hand.

 src=

Karobsade is streng eenvormig.

licença
cc-by-sa-3.0
direitos autorais
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visite a fonte
site do parceiro
wikipedia AF