dcsimg
Image of Whip coral goby
Creatures » » Animal » » Vertebrates » » Ray Finned Fishes » » Gobies »

Whip Coral Goby

Bryaninops yongei (Davis & Cohen 1969)

Seesambokdikkop ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die seesambokdikkop (Bryaninops yongei) is 'n dikkop wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

Identifikasie

Die vissie word tot 4 cm lank. Sy lyf is deursigtig met wit stippellyn aan die sye. Daar is ongeveer ses rooibruin vertikale strepe tussen die stippels. Hulle leef normaalweg in pare saam met swart koraal Antipathidae, in besonder die genus Cirrhipathes. Laasgenoemde groei in oop stroom gebiede in water wat 15 tot 60 m diep is. 'n Kenmerk van die spesie is dat die wyfies hul eiers lê op seesambokke - 'n seeplant - en ander korale asook op sekere spesies van Acropora korale.

Die seedier vreet soöplankton.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakels

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Seesambokdikkop: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die seesambokdikkop (Bryaninops yongei) is 'n dikkop wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan; meer spesifiek die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF