dcsimg

Kleinskub-sandspiering ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Kleinskub-sandspiering (Parapercis robinsoni) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Smallscale sandperch.

Voorkoms

Die vis se lyf is bruin aan die bokant wat 'n klomp vlekke insluit wat Y- of V-vormig is en die lyf is wit aan die onderkant, ook met 7 - 8 swarterige vlekke. Die pektorale vin se basis is swart met 'n vertikale wit lyn deur. Daar is swart kolle op die boonste en onderste gedeeltes van die stertvin se basis. Die vis het blou strepe tussen en onder die . Die vis word tot 30 cm groot.

Habitat

Die vis kom voor in sanderige of slikagtige bodems in water wat 6 – 55 m diep is.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Kleinskub-sandspiering: Brief Summary ( Afrikaans )