dcsimg

Spikkel-penhaai ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spikkel-penhaai (Squalus acanthias) kom wêreldwyd voor en word in Suider-Afrika gevind vanaf die Oranjerivier tot by die Oos-Kaap. By die haai is die eerste dorsale vin agter die pektorale vin, die snoet is gepunt met wit kolle op. In Namibië word dit die doringhaai genoem.

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. Fordham, S., Fowler, S.L., Coelho, R., Goldman, K.J. & Francis, M. (2006). "Squalus acanthias". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 7 September 2012.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakel

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Spikkel-penhaai: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Spikkel-penhaai (Squalus acanthias) kom wêreldwyd voor en word in Suider-Afrika gevind vanaf die Oranjerivier tot by die Oos-Kaap. By die haai is die eerste dorsale vin agter die pektorale vin, die snoet is gepunt met wit kolle op. In Namibië word dit die doringhaai genoem.

 src=

Kop van naby

 src=

'n Berg Spikkel-penhaaie wat met nette gevang is

 src=

Spikkel-penhaai naby Kalifornië, 302 meter onder water

 src=

Die een is aan die kus van Washington in die VSA afgeneem

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF