Die Dubbelbandsandpatrys (Pterocles bicinctus) is 'n redelike algemene standvoël en amper endemies. Hulle nomade in boomveld (veral mopanie), savanne en gelokaliseerde Karoograsveld. Die voël is 25 – 26 cm lank en 200 - 270 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Double-banded sandgrouse.
Dubbelbandsandpatrys in Botswana
Die een in die Krugerwildtuin