dcsimg
Image of saddle-shaped keyhole limpet
Creatures » » Animal » » Molluscs » Snails » » Keyhole Limpets »

Saddle Shaped Keyhole Limpet

Dendrofissurella scutellum (Gmelin 1791)

Saalvormige sleutelgatklipmossel ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Saalvormige sleutelgatklipmossel (Dendrofissurella scutellum) is 'n klipmossel wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom en word tot 4 cm lank. Alle ander sleutelgatklipmossels het 'n plat, ovaalvormige skulp met 'n gat in die middel. Hierdie spesie se skulp is saalvormig; dus wieg dit op 'n plat oppervlakte. Daar steek 'n sifon uit by die sleutelgat in die skulp waardeur die diertjie suurstofarme water uitspuit. Die diertjie leef in die lae tussengety- en benedegetysones.

Bron

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Saalvormige sleutelgatklipmossel: Brief Summary ( Afrikaans )