dcsimg

Cumacea ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Cumacea is 'n orde uit die klas wat bekend staan as die Malacostraca. Cumacea is klein ongewerwelde krefies met twee lyfsegmente en vele pote. Hulle het koudele in hul monde en gevurkte sterte. Daar is byna 1600 spesies bekend.[1]

Verwysings

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF

Cumacea: Brief Summary ( Afrikaans )

provided by wikipedia AF

Die Cumacea is 'n orde uit die klas wat bekend staan as die Malacostraca. Cumacea is klein ongewerwelde krefies met twee lyfsegmente en vele pote. Hulle het koudele in hul monde en gevurkte sterte. Daar is byna 1600 spesies bekend.

license
cc-by-sa-3.0
copyright
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visit source
partner site
wikipedia AF