dcsimg

Baardsuikerbos ( afrikaans )

fourni par wikipedia AF

Die Baardsuikerbos (Protea magnifica) is 'n struik wat deel is van die proteafamilie: proteaceae. Dit is 'n ronde struik met grysgroen blare en pienk blomme met sagte wit hare. Die middelste hare is dikwels swart of bruin op die punte. Blomtyd is van Junie tot Januarie. Dit is geharde struik, maar moet in goed gedreineerde grond geplant word. Dit verkies vol son en matige water is nodig.

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Wiki letter w.svg Hierdie artikel is ’n saadjie. Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei.
licence
cc-by-sa-3.0
droit d’auteur
Wikipedia skrywers en redakteurs
original
visiter la source
site partenaire
wikipedia AF

Baardsuikerbos: Brief Summary ( afrikaans )